Basie Botha Properties Logo

Testimonial of Sonja Van Wyk

"Baie dankie vir al julle hulp en moeite wat julle vir julle kliente doen, ons waardeer dit opreg en sal beslis julle verwys na potensiale kopers toe. Julle is beslis een van die beste eiendomsagente wat ek nog ooit raak geloop het met die beste diens en vinnigste verkopingsyfers"

 
20 Oct 2021
Author Sonja Van Wyk - Seller
Share
11 of 28