Testimonial of Sonja Van der Merwe
"Goeie dag Erica, Baie dankie vir al julle hulp en moeite wat julle vir julle kliente doen, ons waardeer dit opreg en sal beslis julle verwys na potensiale kopers toe. Julle is beslis een van die beste eiendomsagente wat ek nog ooit raak geloop het met die beste diens en vinnigste verkopingsyfers. Baie dankie aan julle almal, ons gaan baie gelukkig daar wees. Vriendelike groete"
20 Oct 2021
Author Sonja Van der Merwe - Buyer
Author Sonja Van der Merwe - Buyer