Basie Botha Properties Logo

Testimonial of Rentia de Villiers

"Ongelooflike diens. Erica verdien ons 5 star rating. Profesioneel en  flinke diens soos die het ek nog nooit ervaar in die eiendoms mark nie. Erica het uit haar pad uit gegaan om die proses so spoedig en vlot moonlik te laat verloop. Baie Dankie vir jou super diens.  Een keer n klient van Basie Botha Eiendomme, altyd een verseker! Basie Botha Eiendomme  sal ek met vertroue aanbeveel. Baie Dankie jy was awesome."

 
20 Oct 2021
Author Rentia de Villiers - Seller
Share
9 of 28