Testimonial of Karel en Elna Faul
"More Erica !
Dis ek en Elna wat moet dankie se vir briljante en uitstaande diens en ondersteuning !! Met almal wat ek praat sê dis ongekend,dit gebeur nie, dis 'n feeverhaal en al wat ek sê is dis Basie Botha Eiendomme !!
Nogmaals duisend dankies en dankie ook aan al die personeel agter die skerms !!
Groetnis, oom Karel en tannie Elna."
02 Nov 2021
Author Karel Faul - Seller
Author Karel Faul - Seller